<

Theuns Jordaan Koue Vuur – Musiek van Koos du Plessis

Mon, May 25, 2009

Afrikaans

Is jy n aanhanger van Theuns Jordaan of Koos du Plessis, wel dan is hier die CD vir jou! Luister hoe Theuns Jordaan al die goue treffers van Koos du Plessis heedendaags vir ons bring vol energie en passie! Ingesluit op die Koue Vuur CD is die liedjies.

  1. As almal ver is
  2. Kouevuur
  3. Skielik is jy vry
  4. Herbergier
  5. Op pad na Nooitgedacht
  6. Kinders van die wind
  7. Groet sonder woorde
  8. Jantjie van die berge
  9. Molberge
  10. Skimme
  11. Skadus teen die muur
  12. Swerwers
  13. Gebed
Theuns Jordaan - Koue Vuur

Koop Theuns Jordaan Koue Vuur – Die musiek van Koos du Plessis nou aanlyn by Kalahari.net vir slegs R90.91

0saves
If you enjoyed this post, please consider leaving a comment or subscribing to the RSS feed to have future articles delivered to your feed reader.
, , , , ,


Comments are closed.