I am pretty sure most South Africans will have seen this one from Vodacom already, but I just need to share it anyway. I love rugby and being Afrikaans does give you some sort of license to enjoy something that Robbie Wessels creates.
The advert features some of the most talented Springbok rugby players like Schalk Burger, Ryan Kankowski, Victor Matfield and Bakkies Botha. The whole ad revolves around Jan – Player 23 which is you the spectator.
See the video below:
No related posts.
Related posts brought to you by Yet Another Related Posts Plugin.



February 25th, 2009 at 2:09 pm
Nee dude, nie cool nie… OK ek sal dit vir hulle gee dat dit ‘n cool idee is en hulle het groot gegaan op die hoeveelheid spelers in die ad, maar robbie wessels, hell no. En ons gaan dit sien vir die res van die jaar, voor, gedurende en na elke game… Ten minste is dit nie die leeuloop of die meerkat nie, of nog erger die meerkat wat die leeuloop doen. wooo… koue rillings.
February 25th, 2009 at 2:18 pm
C’mon man,dis awesome!
Jan is soos die typical afrikaanse rugby ondersteuner. Hy lyk nogals vir my so bietjie na daai ander knaap wat die ref getackle het teen NZ n paar jaar terug.
Agreed oor Robbie Wessels, maar jy moet agree. Hy fit die mold brilliantly?
March 4th, 2009 at 2:21 pm
Dis net jammer dit is ‘n Vodacom advertensie. Goeie add though!
March 9th, 2009 at 1:14 am
Dit is cool ek wil ook ‘n locker he maar dan moet die logo nie groen of rooi op player 23 wees nie maar blou want ek hou by die blou natuurlik support ek die BLOU BULLE!!!
March 9th, 2009 at 11:26 am
One of the best advertisements in rugby. Robbie Wessels is making this add with JAN. Without Robbie or Jan the add would not have been so great. Everyone is talking about it and soon everyone will wear the orange shoes. Go Vodacom.
March 20th, 2009 at 8:53 am
I THINK ITS SUCH A COOL ADVERT THE COOLEST THING IS MY MAN’S NAME IS JAN AND HIS BIRTHDAY IS ON THE 23RD AND WE BIG FANS OF THE BOKS!
March 22nd, 2009 at 11:12 pm
Ek dink dat dit a great ad is! Ek het alreeds my orange crocs gekoop!
Mooi so Vodacom!
April 26th, 2009 at 7:20 pm
Robbie was die regte ou om die liedjie te gesing het, en Jan is ‘n tipiese biltongeter-springbok ondersteuner. Die wat nie van die liedjie of advertensie hou nie, het die reg om die klank af te skakel. Ek en my kinsders geniet die advertensie vreeslik. Ek is nogal jaloers dat dit nie ek was wat so die Springbokke kon vermaak het nie. Go Vodacom, Go Bokke, Go Jan
May 12th, 2009 at 11:32 am
Ek dink dit is super cool!!! Jan en Robbie pas perfek in die rolle!!
Sou wat wou gee om ook ‘n trui met ‘n Nr 23 daarop te hĂȘ.
Bakgat Vodacom vir ‘n great advertensie!
June 1st, 2009 at 2:02 pm
At Saturday’s super 14 final we saw the new ad with Jan’s new side kick Elton…This was done because the ad was not representational enough…for fudge sake!!!! when is this country going to get over itself? P.S. Jan is Malcolm Ferreira a brilliant comedian, if you can get to see him do! He puts all the other comedians like Twathead under the table….
June 2nd, 2009 at 9:58 am
Thanks Nic, always wanted to know who he is! Love that Salex ad he’s in too, disgustingly hilarious!
June 2nd, 2009 at 10:27 am
Die player 23 is ‘n baie goeie advertensie. Eers is dit Jan en nou is dit Elton en Jan. Wanneer gan julle ‘n girl in die video gebruik?? Eks ‘n meisie en eks mal oor rugby. Ek kyk rugby al ken ek nie eers die spelers van die ander lande nie. Ek dink dis tyd dat hulle ‘n advertensie moet kry vir Jan & Elton & Marisca. Dit sal flippen cool wees.
June 2nd, 2009 at 10:29 am
En dan hou ek nog van Robbie Wessels ook. So ek sal pas in die advertensie!!!!